|
|||||||
|
|
|
|||||
|
|
|||||||
The
new booster-machines
which Imelda Heindl has put to work in her Reflexology Practice
in Pretoria North against various illnesses.
Story:
ANNEMARIE MARAIS
Translated from Afrikaans by: PETER HEINDL
Photo: CHRISTIAAN KOTZE
Reflexology helps
the natural healing process.
Reflexology has over the last years gained considerabe
acknowledgement in the health field. In short it can be described
as a foot therapy whereby specific pressure points are stimulated
to relief stress and tension, improve blood circulation and help
the body revitalize its natural rhythms.
Various people who suffer illnesses like astma, allergies, sinusitus and backproblems. het na refleksologie gevind dat die terapie gehelp het om die simptome te verlig en hulle op die pad na herstel te plaas.
Mev. lmelda Heindl, 'n refleksoloog van Pretoria-Noord en lid van die Suid-Afrikaanse Refleksologievereniging, verduidelik dat daar onderskeie drukpunte onder die voet is wat aan spesifieke organe gekoppel kan word, soos die nek, longe, maag en sinusholtes.
Wanneer die drukpunte deur massering gestimuleer word deur die duim of vingers, veroorsaak dit 'n reaksie in die ooreenstemmende organe wat die natuurlike helingsproses aanhelp.
Heindl is ook lid van die vakbond van geopatoloë in Duitsland en lid van die Instituut van Geopatologie in Suid-Afrika. Sy wys uit dat mense dikwels onwetend aan geopatiese spanning ly.
Die spanning kan beskryf word as ondergrondse aardstraling. Omdat die aarde omring is deur 'n komplekse netwerk van energievelde, kan dit probleme veroorsaak waar die energievelde verander is. Veranderings kan grootliks vanwee drie faktore wees. Vir eers speel geologiese foute 'n rol, tweedens kan waterare 'n invloed he op energievelde en derdens is daar magnetiese velde om mee rekening te hou.
Die Duitse regering het 'n aantal jare gelede 'n wetenskaplike studie na ondergrondse aardstraling geloods. Die navorsing is deur 'n span van twintig wetenskaplikes, onder leiding van proff. H.D. Betz en H. König, gedoen, en het bewys dat aardstraling wel wetenskaplik gegrond kan word. Die invloed wat die aardstraling op mense het, kan lei tot gesondheidsprobleme. Volgens Heindl is refleksologie 'n handige en suksesvolle vorm van terapie om siektetoestande weens aardstraling te genees.
Source:
Bylae tot Beeld, Medies,
Dinsdag 29 Junie 1999, bl.3
![]()
Besoek asb. ook ons Reflexology
2000 webtuiste: http://www.web.netactive.co.za/~logisoft/reflex/
of kontak ons per ePos: reflexology@mail.com
of skakel: (012) 546-5651
These Pages where designed and are maintained by: LOGISOFT